Текст песни Adam Tas — Gaan Sê Vir Die Angels

image_pdfimage_print

Begrawe vir my in die Platteland.
Gooi my kissie toe met Bosveld sand.
Met geen lig wat skyn.
Begrawe vir my in die Platteland.
Balsem vir my met Oil of Ole.
Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo.
En los vir my, daar doer … in die Platteland.
Gaan sê vir die Angels, gaan sê vir die Angels.
Gaan sê vir Angels, ek is op pad na bo.

Gaan sê vir die Angels, gaan sê vir die Angels.
Gaan sê vir Angels, ek is op pad na bo.
As die Here my kom haal op ‘n dag soos die.
Met ‘n smile op my gesig en die son op my rug.
Sal ek rustig slaap, daar doer … in die Platteland.
En gee my goed vir die wat dit soek.
Los net my kierie, my skoene en my hoed.
Vergeet van my.
Begrawe vir my in die Platteland.
Gaan sê vir die Angels, gaan sê vir die Angels.
Gaan sê vir Angels, ek is op pad na bo.

Gaan sê vir die Angels, gaan sê vir die Angels.
Gaan sê vir Angels, ek is op pad na bo.

Gaan begrawe my, in die Platteland.
Gooi my kissie toe met Bosveld sand.

Оцените текст
( Пока оценок нет )

На данной странице вы найдете слова и текст песни Adam Tas — Gaan Sê Vir Die Angels. Здесь можно прочитать, а также скачать текст песни и распечатать его.

Поделитесь с друзьями
text-pesen.ru