Текст песни Adam Tas — Is Dit Hoe Die Hemel Lyk

image_pdfimage_print

Op ‘n riempies bank, in ‘n rietdak huis.
Sit Liewe Jesus en my pa.
Hulle praat so oor die boerdery en al die peste wat so pla.
Op ‘n Agastoof staan ‘n ketel en kook, soet swart boeretroos.
Daar’s ‘n glimlag op Jesus se gesig.
En in my pa se blou, blou oë.

En is dit is hoe Sy Hemel lyk.
En is dit is hoe Sy Hemel proe.
En hoeveel paaitjies moes hy loop om ‘n stukkie van sy Hemel te proe?
En hoeveel paaie mos hy loop om ‘n stukkie van sy Hemel te proe?

Instrumenteel

Op ‘n visserman skuit in ‘n silwer see.
Sit my vriend Schalk en vang.
Sulke groot vet visse wat sy nette skeur.
En soos reën in sy boot in val.

En ek sien hoe hy na sy Hemel kyk, daar’s ‘n glimlag in sy oë.
En sy laaste vakansie was so welverdiend.
Soos Manna uit die Hand van Bo.

En is dit is hoe Sy Hemel lyk.
En is dit is hoe Sy Hemel proe.
En hoeveel paaitjies mos hy loop om ‘n stukkie van sy Hemel te proe?
En hoeveel paaie mos hy loop om ‘n stukkie van daai Hemel te proe?

Op n riempies bank in n rietdak huis
Sit liewe jesus en my pa
Hulle praat so oor die boerdery en se alles is okay my bra

Оцените текст
( Пока оценок нет )

На данной странице вы найдете слова и текст песни Adam Tas — Is Dit Hoe Die Hemel Lyk. Здесь можно прочитать, а также скачать текст песни и распечатать его.

Поделитесь с друзьями
text-pesen.ru